Visie

Kidamor Kleuterskool se visie is om gelukkige kleuters speel-speel te laat ontwikkel en leer, en die wereld vir hom/haar te ontsluit deur liefde en omgee.

Missie

Kidamor Kleuterskool is ‘n privaat Kleuterskool wat ‘n sterk Christelikegrondslag het, en daarom sien ons elke kleuter as ‘n individu wat uniek geskape is na die beeld van God.