‘n Veilige kleuterskool te wees.

Die kleuters geestelik, verstandelik en Liggaamlik voor te berei vir die wereld daar buite.

Gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning te Bied.

Emosionele stabiliteit aan elke kleuter te Bied.

Om te dien as ‘n opvoedkundige sentrum wat ingestel is op die ontwikkeling van voorskoolse kleuters deur bekwame personeel aan te stel wat kleuters lief het en verstaan.

Om in samewerking te tree met ouers/voogde, personeel en ander betrokke partye tot die beste belange van elke kleuter.

Die kleuterskool doeltreffend en suksesvol te bestuur tot voordeel van die kleuters, die skool en die gemeenskap.

Dis nie ons werk nie, dis ons passie.